STILBAAI NUUSFLITS - Eden hengelassosiasie se derde winterligakompetisie het op Vrydag 20 en Saterdag 21 Julie, van Stilbaai tot Knysna plaasgevind.
Stilbaai-hengelklub het Vrydag die beste met 71.95 punte gevaar.
Willie Vorster van dié klub was top-hengelaar met 45.42 punte en top-meester met 45.42 punte. Die top-dame was Mariette Westraadt ook van Stilbaai met 3.17 punte.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'