Gallery Video
WITSAND NUUSFLITS EN VIDEO - Die Suid-Kaap Kayak Hengelklub het Vrydag 9 Maart en Saterdag 10 Maart hul sesde jaarlikse hengelkompetisie aangebied.
68 hengelaars het deel geneem. 382 visse is oor die twee dae gevang waaronder, grunter, kabbeljou, leervis, elf en bonito.
Die wenner met die grootste sak vis, vir Vrydag en Saterdag was Tommie Kruger.
Wenner met vis wat meeste punte binne sy eie spesie tel, Deon van Antwerp. Wenners van die interklub kompetisie tussen, Suid-Kaap,
Die wenner met die grootste sak vis, vir Vrydag en Saterdag was Tommie Kruger.
Wes-Kaap en 2 Oceans Kayakklubs was, Jackie Viljoen, Johan Brits en Deon van Antwerp.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
VIDEO: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Witsand, Hessequa nuus'