Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die vierde Stilbaai Kajak Classic hengelkompetisie oor twee dae, op 12 en 13 Februarie was 'n reusesukses.
‘n Totaal van 75 inskrywings is ontvang, waarvan heelwat vanaf Kaapstad en omgewing.
Volgens Eugene van der Walt van Stilbaai Adventures, aanbieder van die kompetisie, is hulle baie tevrede en kan nie wag vir volgende jaar nie.
FOTOGALERY: Stilbaai Kajak Classic hengelkompetisie
Met die seisoen nou in volle swang is die volgende byeenkoms die naweek van 25 Maart op Witsand.
VIDEO: Kajac Classic weer 'n wenner
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'