Die uitblinker-atlete was:
- Chris van Wyk (45 jaar +) wat goue medaljes behaal het in verspring en spiesgooi.
- Johan Windt (60jr +) het goud behaal in die 200 m, 400 m en 800 m.
- Lesley Stuart (70jr +) het goud behaal in die 200 m, 400 m, 800 m en 1 500 m-wedlope.
- Guste Willemse (45jr +) het goud behaal in die 100 m asook verspring en driesprong.
- Peter Brown (75jr +) het goud verower in die 400 m, 800 m en 1 500 m-wedlope en brons in die 100 m en 200 m-wedlope.
- Toy Ungerer (65jr +) is met goud beloop vir haar vertonings in die 100 m, 200 m en 400 m-wedlope asook verspring.
- David Morgan Smith (75jr +) het goud verdien met sy vertonings in die 500 m-stap en 10 000 m-stap-items.
- Thozi Morolo (35jr +) het silwer ingepalm in die 400 m-wedloop.
- Marius Hugo Schlechter (45jr +) het goud ver-ower in die 1 500 m-wedloop.
- Heleen Knobel (45jr +) het goud verower in gewigstoot, diskus, hamergooi, skyfwerp, spiesgooi en vyfkamp.