HESSEQUA RUGBY NUUS - Die afgelope naweek het al die spanne in die Hessequa-streek behalwe Arrows van Slangrivier weer in die SWDRU rugbyliga meegeding.
Albertinia Rangers se uitslae was ongelukkig nie beskikbaar nie.
Saterdag 20 Julie - Premierliga
A-spanne
- Heidelberg 46(25) teen George 36(15)
B-spanne
- Heidelberg 67(31) teen George 0(0)
C-spanne
- Heidelberg 17(17) teen George 14(7)
Presidentsliga Langeberg (tuisspan eerste)
A-spanne
- Riversdal Blues 34 teen Riversdal Dorp 23
- Albertinia Rangers teen Black Birds (Vanwyksdorp) - nie beskikbaar
- Seagulls (Stilbaai) 45(0) teen Zoar United 0(0)
- Arrows (Slangrivier) het 'n loslootjie gehad
B-spanne
- Riversdal Blues 30 teen Riversdal Dorp 7
- Albertinia Rangers teen Black Birds (Vanwyksdorp) - nie beskikbaar
- Seagulls (Stilbaai) 14(7) teen Zoar United 11(11)
- Arrows (Slangrivier) het 'n loslootjie gehad.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'