Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die 42ste Stilbaai Touchies het op Donderdag 26 Desember op die strand by die Goukou-riviermonding plaasgevind.
Nie eens die sterk wind kon die geesdrif op en langs die speelveld demp nie.
Volgens organiseerder Grahame Bobrow het alles ook agter die skerms vlot verloop.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'