STILBAAI NUUS - Alison Bryant, voorsitter van die Stilbaai-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het in haar persoonlike hoedanigheid toerusting en wedstrydballe aan Seagulls-rugbyklub geskenk.
Sy het die toerusting op Saterdag 29 April aan die bestuur van Seagulls-rugbyklub tydens hulle braai-en-slaai-fondsinsameling by Melkhoutfontein-sportterrein oorhandig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’