STILBAAI NUUS - Seagulls Rugbyklub het hulle tuiswedstryd teen Thistles geskuif na die Stilbaai dorpsveld op Saterdag 11 Mei 2024.
Diegene wat nog nooit uitgery het Melkhoutfontein toe nie kan nou Saterdag hier in die dorp die wedstryde kyk.
Seagulls is een van die voorlopers in hulle liga en dit behoort 'n opwindende wedstryd te wees.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’