RIVERSDAL NUUS - Die personeel van Riversdal SuperSpar hoop die beste rugbyspan speel hierdie naweek ’n plek in die eindstryd van die rugby wêreldbeker los, solank dit die Springbokke is.
Die winkel het ’n aansteeklike atmosfeer van opgewondenheid met almal wat vandag (25 Oktober) in groen-en-goud uitgedos is.
Enigiemand vir ’n skrum…?
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'