RIVERSDAL NUUS - Die Riversdal Blues-rugbyklub is op soek na afrigters vir die 2024-seisoen.
Belangstellendes moet 'n verkorte CV, dekbrief en verwysings per e-pos aan die klubsekretaresse, Liezel Saayman by lieselsaayman007@gmail.com stuur.
Aansoeke kan ook met die hand afgelewer word by Liesel in Langstraat 79, Riversdal.
Die sluitingsdatum vir aansoeke sluit op Vrydag 17 November.
Kandidate wat belangstel moet oor 'n bewese ervaring en uiteenlopende kennis van afrigting beskik en ook na die bestuur van spelers kan omsien.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’