RIVERSDAL NUUSFLITS - Albertinia Rangers se A-span het in hul nuwe rugbytruie ’n klipharde wedstryd teen Riversdal Blues Saterdag 21 Julie op Riverville met 15-10 gewen.
Blues het hul 15de teenoor Rangers wat hul 13de SWD Presidentsligawedstryd gespeel.
Die SWD-gekombineerde puntestand presidentsligawedstryd na Saterdag 21 Julie is soos volg: Riversdal Blues A-span 62 en Rangers A-span 58.
Rangers se toeskouers het in massas by Riverville-sportstadion opgedaag. Gedrag was van hoë staande gehalte en moet geloof word.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Albertinia Rangers se A-span het in hul nuwe rugbytruie ’n klipharde wedstryd teen Riversdal Blues Saterdag 21 Julie op Riverville met 15-10 gewen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'