RIVERSDAL NUUS - Riversdal Blues-rugbyklub het 'n borgskap van Riversdal SuperSpar gekry.
Die nuwe rugbytruie, -broeke en -sokkies is Vrydagaand 10 Junie by die Riverville-sportstadion aan die spelers oorhandig.
Hier vertoon Nicky Juta (links), ondervoorsitter van Blues, en Henrico Rossouw van Riversdal SuperSpar die nuwe rugbytruie waarin die Blues voortaaan op die veld gaan draf.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'