Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO'S - Tydens die jaarafsluitingsfunksie wat op Saterdag 19 Oktober op Witsand gehou is, het die Heidelberg-rugbyklub sy nuwe bestuur verkies.
Die klub se topspelers het ook vir hul harde werk erkenning gekry.
Julian Buis sal vir die derde termyn as voorsitter dien. Francois Pieters het met die trofee as speler van die jaar weggestap.
Kyk 2 videos hieronder:
Heibi se A-span. Foto’s: Alex Marshall, korrespondent
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'