HEIDELBERG NUUS - Heidelberg het Saterdag 10 September weereens hul kanse ietwat van ’n knou toegedien om ‘n tuishalfeindstryd aan te bied toe hulle vir die tweede week agtereenvolgens 'n onindrukwekkende vertoning opgelewer het.
Dié keer was dit in hul laaste tuiswedtryd teen Evergreens toe hulle met 20-20 gelykop gespeel het.
Heidelberg was rustyd met 14-17 agter.
Lees meer in Vrydag se Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'