HESSEQUA RUGBYNUUS - Twee van die 7's rugbyspanne het op 24 Augustus aan onderskeidelik die Bredasdorp o.15-toernooi en die Eden 7's-proewe op PW Botha in George deelgeneem en na die eindronde deurgedring.
Die o.17-span wen die kompetisie deur Sao Bra met 22-0 te verslaan.
Die o.15-span verloor in die eindronde teen Paarl Gimnasium.
Na afloop van die toernooi is James Jonker en Kobus Janse van Rensburg in die toernooispan ingesluit.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'