Dougie Yazbek en Stefanie Visagie is aangewys as onderskeidelik Mans-en Dames Enkelkampioene vir 2013.
Verdere uitslae
Dames Pare : Mariana van der Walt en Anita Linde.
Mans Pare: Dougie Yazbek en Tonie van der Walt.
Dames 3-spel : Salomie Mahoney, Babs de Klerk en Monica le Roux.
Mans 3-spel : Pierre Smit, Boet Jordaan en Steve Mentz.
Dames 4-spel : Mariana van der Walt, Salomie Manohey, Maragret Voss en Anita Linde.
Mans 4-spel : Fred Laing, Boet Jordaan, Eddie de Vreitas en Chris Bornmann.
Gemengde 3-spel : Dougie Yazbek, Lynette Spies en Boet Jordaan.
Gemengde 4-spel : Dougie Yazbek, Tonie van der Walt, Louise Steytler en Skip Scheepers.
Stilbaai Rolbalklub se presteerders met hul trofee.