Die "Western Cape Provincial Sports Awards" is aangebied deur die minister van sport en kultuur, dr. Ivan Meyer.
Die afrigter van die 560 kg-span wat met 'n goue medalje gekroon is tydens die 2012 wêreldkampioenskappe, mnr Piet Lourens, het die pragtige trofee en sertifkaat in ontvangs geneem.
Die 560kg toutrekspan van Hoër Landbouskool Oakdale