ALBERTINIA NUUS - Werner Oosthuizen van Albertinia het Saterdag 13 April uitstekend gevaar tydens die George Motorklub se 2024-prysuitdeling.
Hy het drie eerste plekke behaal in sy onderskeie afdelings en ook SWD-kleure in die ovaalbaanwedrenne verwerf.
Albertinia Meubelvervoer, sy hoofborg sê hulle is baie trots op hierdie mylpaal.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’