STILBAAI NUUS - Elzaan Cronjé van Stilbaai-hengelklub is met 24.59 punte as die top vrouehengelaar van die dag aangewys.
Eden-hengelassosiasie het hul sewende ligakompetisie op Saterdag 23 Februarie op Wildernis aangebied.
George-hengelklub het daarin geslaag om die beste te vaar.
Atlantic-hengelklub in George se Jayden Koopman is die top o.16 hengelaar met 29.84 punte. Kyle Small van Knysna is die top o.21 hengelaar met 90.30 punte.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'