STILBAAI ROLBALNUUS - Stilbaai-rolbalklub het Saterdag, 13 Februarie hulle eerste geborgde dag vir 2021 aangebied.
Valentynsdag is ook sommer op die dag met ‘n heerlike braai gevier.
Die wenners van die geborgde rolbaldag was Julie Peasey en Magda en Piet Robbertse.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'