STILBAAI NUUS - Die Eden-pluimbalfederasie het Saterdag 20 Augustus 'n baie geslaagde afrigtingskliniek by die Stilbaai-gemeenskapsaal aangebied.
Altesame 23 kinders van Stilbaai, Melkhoutfontein en Albertina het die kliniek bygewoon.
'n Paar volwassenes is ook daar onderrig om kinders af te rig.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'