Gallery
HESSEQUA NUUS - Sensei Almary Rossouw en student Suzette Julius het ‘n gasshuku (oefenkamp) wat onlangs via zoom aangebied was, suksesvol voltooi.
Verskeie tegnieke, aanvullende oefeninge en katas is tydens die gasshuku gedoen.
Die Okinawan Goju Ryu karateklubs van Heidelberg en Swellendam het ook Woensdag, 21 April hul gradering in laasgenoemde dorp aangebied.
Fotogalery: Gasshuku virtueel aangebied
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'