TUINROETE | HESSEQUA NUUS - Dave van der Walt, operasionele bestuurder van die Eden-sportraad het Maandag, 7 September gesê hy sien rooi ligte flikker vir die hervestiging van verskeie sportkodes weens die uitwerking van die Covid-19 pandemie.
Van der Walt het veral die klem gelê op sy kommer oor die toekomsplanne en deelname van atlete van die buitewyke van Eden-sportraad se bedieningsgebied.
Tweekamp is een van sy grootste bekommernisse.
• Lees meer in Vrydag se koerant en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa nuus'