RIVERSDAL NUUS - Spelers van die plaaslike rolbalklub het by die Harold Franklin-rolbaltoernooi in Barrydale weer hul spiere gebult deur 'n eerste en derde plek los te rol.
Altesame 12 spanne het deelgeneem.
Dié span van Riversdal-rolbalklub het die eerste plek verower by die Harold Franklin-rolbaltoernooi in Barrydale.
Van links: Clifford Franklin, Brendon Damons, Charldré Saayman, Francois Damons en Harold Franklin.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'