HESSEQUA SPORT NUUS - Die reën wat af en toe uitgesak het tydens die Personal Trust-borgdag op Woensdag 5 Desember, het geensins die 56 rolbalspelers se geesdrif gedemp nie.
Wenners
- Garness Wilson (lei), Cheryl Worth (tweede), Bokkie Erasmus (derde) en Eddie de Freitas.
- Vernie Nelson (lei), Reinette van der Berg (tweede), Monika le Roux (derde), Nugget van Noordwyk (skip).
- Joey Schwartz (lei), Veronica Enright (tweede), Lynette Spies (derde) en Bregda Steenkamp (skip).
Wenners: Van links is Garness Wilson (lei), Cheryl Worth (tweede), Bokkie Erasmus (derde) en Eddie de Freitas (skip). Mariana van der Walt (klubpresident) het die pryse oorhandig.
Derde: Van links is Joey Schwartz (lei), Veronica Enright (tweede), Lynette Spies (derde) en Bregda Steenkamp (skip).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'