Gallery Video
RIVERSDAL ROLBALNUUS EN VIDEO - Die gewilde jaarlikse sosiale liga het Dinsdag, 16 Februarie by Riversdal-rolbalklub afgeskop.
Uit 32 spanne het 16 spanne Dinsdag die balle begin rol en Donderdag het die ander 14 spanne ook hul spel voltooi.
Twee van die 16 spanne het nie gespeel nie, maar verskoning gemaak.
Fotogalery: Riversdal-rolbal sosiale liga skop af
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'