RIVERSDAL NUUS - Die dorp se muurbalspelers het onlangs hul klubkampioenskapeinstryd op Woensdag 1 November gespeel om vanjaar se wenners aan te wys.
In die mansafdeling het Jan Oosthuizen se mokervernuf geseëvier en Dorie Toua se vlugvoetigheid het haar wenstatus verseker.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’