Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die klompie Riversdallers wat aan die aksierolballiga deelneem, het waarskynlik nie hogere aspirasies om die Proteaspan te haal nie, maar as mens kyk na die manewales van sommiges, lewer hulle Oscar-vertonings op en van die rolbalperk af.
Hugo Redelinghuys het die klomp tydens die kwarteindronde van dié sosiale liga gaan kiek.
FOTOGALERY: Aksierolballiga op Riversdal
Raymond Heunis beduie waar die rolbal moet kom lê terwyl Lian Simon (links), Jovan Simon en Gilmore Saal aandagtig loer.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'