RIVERSDAL ROLBALNUUS - Sandra Saayman en Celvin Basson van Riversdal-rolbalklub het uit 18 koppe gespeel, met 15 koppe teen hulle opponente oorwin en met 'n groot telling weggestap.
Elkeen het 'n koopbewys vir hul prestasie ontvang.
Die klub is trots op al hulle lede wat kom rol en hul staal bewys.
Alle spel vind onder streng Covid-19-regulasies plaas.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'