RIVERSDAL SPORTNUUS - Anke Kemp, graad 11-leerder het Saterdag, 27 Maart 'n brons medalje verower by die Rudolph Optics Cape Town ope skyfskietkompetisie op Botrivier.
As deel van die Eden-jaggeweerspan het hulle 'n goue medalje losgeskiet.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'