HESSEQUA NUUS - Luan Serfontein het op 24 Februarie tydens die Noordwes provinsiale kompetisie op Klerksdorp in die o.14-ouderdomsgroep medaljes gekry en het in die 10m-dissipline 'n kwalifiserende telling vir sy WP-kleure geskiet en in beide dissiplines persoonlike beste tellings van 492/600 in die 3P en 455/600 in die 10m behaal.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'