STILBAAI NUUS - Bertie Barnard het Saterdag 5 Augustus rugby en netbal gespeel teen nege ander skole.
Hierdie jaar het die weergode saamgespeel en dit was ‘n lekker sonskyndag met prag rugby en netbal.
Of dit Bertie Barnard se gasvryheid is en of dit Stilbaai se mooiheid is maak nie saak nie, daar het spanne uit die Kaap en Worcester en selfs Vanwyksdorp gekom om hier mee te ding.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’