Gallery
STILBAAI HENGELNUUS - Die naderende winter het nou wel kabeljou-vangste ‘n bietjie laat afneem, maar plaaslike vissermanne het ‘n hele paar grotes Dinsdag, 18 Mei in Stilbaai se waters ingekatrol.
Jan Rossouw het binne ‘n paar uur vyf fris kabeljoue aangekeer.
Wimpie van Francis Sorour het 'n knewel van 27,5 kg uitgetrek.
Fotogalery: Koue keer nie kabeljoue
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'