HESSEQUA SPORTNUUS - Die wedvlugduiwe van die Hessequa-streek is Saterdag, 3 Oktober vanaf Hopetown losgelaat.
Die eerste plekke in die Ope 1-afdeling word deur A&A Hokke van Oos-Boland Duiweunie, asook F Smith van Riversdal Posduifklub ingeneem.
Die spertyd vir uitslae is Maandae voor of op 10:00 en moet per epos na [email protected] gestuur word. Laat uitslae sal nie geplaas word nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'