HESSEQUA SPORTNUUS - Posduifklubs in die Hessequa-streek se duiwe is die afgelope week op 3 Oktober vanaf Victoria-Wes losgelaat.
In die Jaaroud 2-afdeling het H Davids van Heidelberg Posduifklub se duiwe 1ste, 3de, 4de en 7de ingeklok.
Trumps Lofts van Hessequa Posduifklub en PJ Kleinhans van Riversdal Posduifklub se duiwe het eerste ingeklok in dieselfde afdeling.
Uitslae in hierdie week se uitgawe.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'