HESSEQUA NUUS - Dit was weereens die manne in pienk en swart wat verwoesting in Heidelberg gaan saai het.
Blackballs van Albertinia het met 20 - 16 teen Golden Q gewen.
Die C-span wen met 7 - 5 en die B-span met 8 - 4.
Die A-span het egter die wind van voor gekry en met 5 - 7 verloor.
Down Town en V-dub het loslootjies gehad.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'