RIVERSDAL SPORTNUUS - Amptelike spel by Riversdal-rolbalklub het Saterdag, 16 Januarie 10 spanne in aksie gesien.
Rolbal SA laat slegs pare-spel op vlak 3 van inperking toe.
20 Spelers het die dag se spel geniet.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'