Video
RIVERSDAL SPORTNUUS - Die jaarlikse Presidentsdag, onder leiding van Riversdal-rolbalklub se president, Veronica Enright, het Saterdag, 10 April plaasgevind.
Die dag se verrigtinge is ook deur die uitvoerende burgemeester, Grant Riddles en speaker Andrew Stroebel bygewoon.
Hulle het selfs elk 'n bal in die kringrol (Spider) ten bate van Droom gerol.
Kyk 'n verskafde video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'