HEIDELBERG NUUS - Ancha Adams van Heidelberg het brons by die UFAK Suid-streek 5 Afrika Unie Sportraad (AUSC) internasionale karatekampioenskap op 29 Mei verwerf.
Hierdie geleentheid is in die stad eThewkine (Durban) aangebied.
Lande van Afrika so ver as Botswana, Namibië en Angola het hulle beste atlete gestuur om aan hierdie prestige kompetisie deel te neem.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'