Hulle het deel uitgemaak van die Wes-Kaap span en het twintig medaljes huis toe gebring. Die gimnaste word afgerig deur Georgine Heenop.
Uitslae
Stephani Heenop: Goud algeheel vir L10 o.15, silwer vir bal en clubs en brons vir hoepel en lint. Mari van Tonder: Brons algeheel vir L9 o.13, silwer vir hoepel en brons vir vrydans, bal en clubs. Zoë Heenop: Brons algeheel vir L5 o.9, silwer vir clubs en brons vir vrydans.
Janke Heenop: Silwer algeheel vir L7 o.11, goud vir lint en tou, silwer vir bal en brons vir vrydans. Allison Eksteen: Brons vir clubs L5 o.11 en Andria Wessels silwer vir lint L7 o.13.
Heenop het Dinsdag, 21 Oktober na Malta vertrek vir 'n internasionale kompetisie.

Van links, agter: Nadia Enslin, Stephani Heenop en Mari van Tonder.
Voor: Zoë en Janke Heenop

Allison Eksteen
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'