HESSEQUA GHOLFNUUS - Die eindronde van drie gholfbyeenkomste van die Hessequa/SAGDB jeug gholfliga het onlangs op Heidelberg plaasgevind, met Albertinia wat as oorwinnaar uit die stryd getree het.
Die vorige twee wedstryde het op onderskeidelik Albertinia- en Riversdal-gholfklubs se bane plaasgevind.
Hierdie wedstryde is ‘n uitvloeisel vanuit oefenklinieke wat in Februarie en Maart vanjaar plaasgevind het.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'