HEIDELBERG NUUS - Hennie Keyser is verlede Saterdag 24 Februarie as Heidelberg se klubgholfkampioen gekroon.
Hy het die A-afdeling oor 36 putjies met 146 houe gewen.
Louis Fourie het in die B-afdeling geseëvier en Marnus Duminy in die C-afdeling.
Elsabe Gildenhuys is die vrouekampioen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’