RIVERSDAL NUUS - Vrydag, 25 Februarie - Sundowner
1. Danie Geldenhuys 21; 2. Richard Palentho 19; 3. Grové Koch 18.
Saterdag, 26 Februarie - Kaptein vs President-dag
1. M Booysen 37; 2. M Stander 37; 3. R Stander 37.
Die president se span het die kaptein se span gewen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'