TUINROETE NUUS - Oakdale se o.15A-krieketspan het Saterdag vir Glenwood op sy tuisveld in 'n naelbystryd met 6 lopies geklop.
Oakdale is in 21 beurte vir 118 lopies uitgeboul met Pieter Gildenhuys (28) sy beste kolwer.
Oakdale het daarna die besoekers se toporde afgemaai en hulle uiteindelik in 25,1 boulbeurte vir 112 lopies uitgehaal.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'