STILBAAI NUUSFLITS - Dit was vir diegene wat nie gereeld ‘n plaas besoek nie, ‘n ondervinding om die koeie in die verbygaan te sien eet.
Die helderkleurige veldblomme en ‘n heerlike kuier en eetgoed na die tyd by Kasselshoop se proelokaal was ‘n goeie afsluiting vir die vakansie.
Vakansiegangers en besoekers het saam met heelwat gereelde plaaslike deelnemers op Saterdag 9 Oktober aan die Kasselshoop Farm Run buite Stilbaai deelgeneem.
Die 10de Kasselshoop Farm Run- en stap vind Saterdag 27 Oktober plaas.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'