Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Marlé van Wyk, leerder by Hoërskool Langenhoven op Riversdal het goud en silwer tydens die Youth Games verower.
Van Wyk is siggestremd en het die afgelope week in Botswana aan die 100m en 200m deelgeneem.
Sy wen goud in die 200m en silwer in die 100m.
Gelukwense het op sosiale media ingestroom.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, hessequa nuus'