HEIDELBERG NUUS - Hoërskool Heidelberg se atlete het Vrydag 26 Januarie ‘n aantal rekords by hul kleure-atletiekbyeenkoms laat spat.
Leerders van gr. 4 tot 12 het mekaar in spanpogings tussen die Rooies en die Bloues laat les opsê.
Die Rooies was die superhero’s. Hulle het vanjaar die gees- én puntebeker ingepalm.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’