Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Ten spyte van stormsterkte wind het 650 atlete van klubs en Eden Skole op Riversdal aan een van die hoogtepunte op ASWD-landloop se kalender deelgeneem.
Atlete het uit die hele Suid-Kaap-streek en van so ver soos Beaufort-Wes gekom om deel te neem aan die byeenkoms waar spanne gekies is wat aan die provinsiale en nasionale kampioenskappe in September gaan deelneem.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'