RIVERSDAL NUUS - Atletiek SWD (ASWD) se distrikslandloopkampioenskappe word môre (Saterdag 23 Julie) by die Riverville-sportgronde op Riversdal aangebied.
Die verrigtinge begin om 08:00 met ‘n optog deur die trompoppies en die amptelike program begin om 09:00 met die verwelkoming waarna die onderskeie wedlope om 10:00 begin.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'