HEIDELBERG NUUSFLITS - Die adrenalien het die afgelope naweek weer hoog geloop tydens die Kairos Senior Sekondêre skool op Heidelberg se 'Pop a Wheelie'-byeenkoms.
Opgewarmde motors en waaghalsige bestuurders het vir groot vermaak tydens dié byeenkoms gesorg, wat ten bate van die skool gehou is.
Lees die volledige berig in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'